Opgedra aan A.M. - sterk en vasberade; die tipe mens waaroor ander skryf... Met hande fyn, ‘n lighartige vrou; Vinnig op haar voete, dien sy die Here getrou. ‘n Wedloop voor haar, eindeloos lê die hekkies voor; Staan sterk, byt vas, moet nie moed verloor. ‘n Stryd, gestruwel, winduit en bene pyn; Die resies het … Continue reading ‘n Maria op haar beste…