"Writing is easy. All you have to do is delete the wrong words" - Mark Twain While reading this blog, you will find uncategorized written pieces, that were once thoughts that wandered in the grooves of my mind... Some of these pieces are sad, some written in Afrikaans and some, you might even find hopeful … Continue reading And so the writing begins…
Die gedagtes van Japie, ‘n tas-sensitiewe seuntjie…
Japie... My naam is Japie, ek is bietjie anders as die res; Ek is lank en my oë is blou en ek word die jaar ses. Ek hou nie van tandeborsel en my hare is altyd gekoek; Mamma mag nie my hare kam nie en ek gril my dood vir daardie denim broek. Ek haat … Continue reading Die gedagtes van Japie, ‘n tas-sensitiewe seuntjie…